Quantcast
Channel: Barbara Joubert – SARIE
Browsing all 67 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amerikaners sien Kaapse Breestraat raak

As jy hou van lekker eet, is Breestraat dié plek vir jou. Nie net het SARIE KOS al vir ons lesers vertel hoe gewild dié straat se eetplekke is nie, selfs die Amerikaanse Vogue het hul...

View Article


Dié TV-sjefs kook nie net in die kombuis nie

Een is bekend as die kaal sjef en die ander as die gillende sjef wat jou goed kan slegsê. En nóú gaan sjefs Gordon Ramsay en Jamie Oliver albei vir ’n vyfde keer pa word. In ’n onderhoud op The Late...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jy kan Jamie Oliver regstreeks sien kook!

Vandag fokus sjef Jamie Oliver op sy kosrevolusie! Nou kan jy vir Jamie en gaste regstreeks sien kos maak. In samewerking met Facebook kan jy hom nou op sy amptelike blad in aksie sien. En dis alles...

View Article

Groenbone met tamatie

Groenboontjies is die perfecte bykos vir ’n tradisionele Sondag middagete. Hierdie resep is lekker maklik en gesond. 30 ml botter 30 ml olyfolie 1 ui, fyngekap 200 g kersietamaties, in die helfte gesny...

View Article

Skatte van die see

Vandag is Wêreld-Oseanedag. ’n Dag wat ons nie net herinner aan die wondere van die see nie, maar ook hoe die mensdom die see beter moet oppas. ’n Onlangse studie het bevind dat daar teen 2050 meer...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mielies teen die koue

As jy nog nie jou nuuste SARIE KOS Junie/Julie 2016 gekoop het nie, sal jy spyt wees. Ek deel graag een resep met julle. Die sterk gegeurde botter saam met gebraaide mielies is ideaal vir koue dae....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kies ’n kerrie vir die koue dae

Winter is behoorlik hier, en wat is nou lekkerder as ’n warm bord kerrie? Of dit nou ’n lamskenkelkerrie, hoenderkerrie-pot of ’n jaffel gevul met kerriemaalvleis is – beter as dít sal jy nie kry nie....

View Article

Geroosterde hoender met broodkrummel-en-pietersielie-vulsel

• 3 snye wit- of bruinbrood • hand vol pietersielie • 50 okkerneute • 125 g sagte botter • sout en varsgemaalde swartpeper na smaak • 1 vryloop-hoender • sap van 1 suurlemoen Rooster die brood. Die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oorskiet-bolognese? Hier’s 5 lekkerste idees

In die rolprent It Takes Two (1992), met die tweeling Mary-Kate en Ashley Olsen, eet Ashley Sloppy joe by ’n kamp. Dis heerlike maalvleis wat jy in ’n broodrolletjie sit, ’n morserige gedoente maar só...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jou nuwe SARIE KOS is Maandag op die rak!

Dis byna tyd vir die Olimpiese Spele in Rio! En die nuwe SARIE KOS bevat ook ’n stukkie Rio. Lees in jou nuwe SARIE KOS hoe Pieter Hugo gesels met Karien Pretorius (sy is oorspronklik van Potchefstroom...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kaaskoek spesiaal vir die Leeus

Suid-Afrikaners sal môreoggend om 09:35 vir die Leeus skree in die eindstryd van die Superrugby-reeks. Die agtsteman Warren Whiteley sal die Leeus lei teen die Hurricanes in Wellington, Nieu-Seeland....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bekendes se kos(te)like troeteldiere

Sjefs en foodies se inspirasie kom van nature in en uit die kombuis. Maar het jy geweet dis dikwels ook die inspirasie vir die naam van hul geliefde troeteldiere? Hierdie foodies en bekendes het almal...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Dít sal ek vir Wayde kook’– Barbara

Wat eet ’n wenner? Wayde van Niekerk se gunsteling-kos is dié wat sy ma maak, maar hy het al in onderhoude gesê vleis is sy nommereen-keuse.  As ek vandag vir hierdie goue atleet ’n ete kon kook, sou...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Pretoria eet pasta en gee om

Die 50ste herdenking van die Amatriciana Spaghetti-fees sou hierdie week in die Amatrice gehou word. Maar dié Italiaanse dorpie is Woensdag deur ’n kragtige aardbewing verwoes. Na-skokke, wat 4.8...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Maak jou eie monkey gland-sous

Dit is ’n gewilde Suid-Afrikaanse sous wat jy saam met jou steak of hamburger kan geniet. Die woordeboeke noem dit kruiderysous, maar almal ken die gewilde sous as monkey gland. Maak jou eie monkey...

View Article


Geroosterde uie

Gewoonlik pak ek klein uitjies om my lamsboud. Hierdie manier van uitjies gaarmaak is heerlik, veral die asynsmaak. • 6 klein rooi-uie • 6 klein wit uie • 60 ml olyfolie • 15 ml balsemasyn • 4 takkies...

View Article

Franse pruimtertjies

Dis nou pruimtyd – perfek vir hierdie heerlike nagereg met die soetsuur smaak. Maak die deeg en vulsel al die vorige dag. DEEG • 250 g (445 ml) koekmeel • 125 g (135 ml) botter, in blokkies gesny • 50...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Yskas-wenke

Wat sal jou kombuis sonder ’n yskas wees? En om te dink daar was ’n tyd toe yskaste nie bestaan het nie. Wat moet buite die yskas bly?  Eiers – In supermarkte koop jy eiers van die winkelrak en nie uit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

In jou nuutste SARIE KOS: Toor met rooibos

Onthaal met rooibos vanaf jou voorgereg tot jou nagereg. Smul aan tamatiesop gerook met rooibos. Proe die Griekse geure van baklava met rooibosstroop en lek jou lippe af vir vele meer. “Ek is passievol...

View Article

Ontbyt in ’n glas

Maak hierdie smoothie in ’n japtrap vir ontbyt. Dis vullend en gesond.  (sowat 500 ml) Bestanddele • 250 ml melk • 1 piesang, in stukke gesny • 125 ml muesli met neute • 15 ml heuning • halwe papaja,...

View Article
Browsing all 67 articles
Browse latest View live