Quantcast
Channel: Barbara Joubert – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 67

Jou nuwe SARIE KOS is Maandag op die rak!

$
0
0

Dis byna tyd vir die Olimpiese Spele in Rio! En die nuwe SARIE KOS bevat ook ’n stukkie Rio.

Lees in jou nuwe SARIE KOS hoe Pieter Hugo gesels met Karien Pretorius (sy is oorspronklik van Potchefstroom en woon nou in São Paulo) oor die Olimpiese Spele en Brasilië se gunsteling-gereg, feijoada, ’n bredie van varkvleis en bone.

Kook gerus hierdie gereg en ervaar die geure van Brasilië in jou eie huis. Kry die lekker resep hier.

SARIE Kos Aug Sept 2016 fader

 

Lekker eet,

Barbara

The post Jou nuwe SARIE KOS is Maandag op die rak! appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 67