Vinnige aandete met hoender-en-pynappel-quesadillas (stap vir stap)
Geblikte pynappel is nie net vir pizza nie. Dis heerlik saam met hoender in ’n quesadilla. Ons wys jou hoe maklik en vinnig jy dié lekkerny kan maak. genoeg vir 3 quesadillas • 30 ml olyfolie • 10...
View ArticleDie beste brownies nóg
As die suikertand jou beetkry oor die naweek, bak hierdie heerlike brownies – ons wys jou stap vir stap! • 350 g donkersjokolade • 250 g (270 ml) botter • 3 eiers • 250 g (315 ml) bruinsuiker • 100 g...
View ArticleIs dit Marmite of Bovril?
Om ’n eetkamertafel is daar vier onderwerpe wat jy gewoonlik vermy: politiek, geld, rugby en geloof. Maar een vraag kan net so ’n debat ontlok: Is jy ’n Marmite-mens of ’n Bovril-mens? Kyk, jy is óf...
View ArticlePerfek vir skool: Vinnige sjokoladekoek
Môre begin die skole weer en dan begin die jaar eers. Hier’s ’n resep wat jy byderhand moet hou: Vinnige sjokoladekoek. Hierdie maklike resep is vir wanneer jou kind op die nippertjie aankondig: “Ma,...
View ArticleBak vandag piesangbrood!
Die Amerikaners vier vandag nasionale piesangbrooddag. En nou vier ons dit sommer ook, want daar’s altyd ’n goeie verskoning om piesangbrood te eet! Wie kan nou eintlik hierdie geurige broodjie...
View ArticleCrème brûlée in 5 minute
Wees grênd in ’n japtrap. Makliker as dít sal jy nie kry nie! genoeg vir 2 125 ml room 250 ml winkelvla 15 ml bruinsuiker Klits die room styf. Vou die winkelvla by die room. Gooi in ramekin-bakkies....
View ArticleMaak jou eie monkey gland-sous
Dit is ’n gewilde Suid-Afrikaanse sous wat jy saam met jou steak of hamburger kan geniet. Die woordeboeke noem dit kruiderysous, maar almal ken die gewilde sous as monkey gland. Maak jou eie monkey...
View ArticleJou nommer 1-sjokoladepoeding
Sjokolade is medisyne vir die siel. Warm poeding is hartskos. Kombineer jy die twee, het jy ’n wenner! Die Bar-Ones is die groot geheim. genoeg vir 5 • 3 groot eiers • 250 ml sonneblomolie • 250 ml...
View Article#PizzaKaren: Bloukaas en gekaramelliseerde uie pizza
Sy is ’n rocker, ’n president, ’n ma en iemand waarop Suid-Afrika trots kan wees. Karen Zoid sal ook nie sommer haar kabinet en ministers rondskommel nie. O nee, sy weet wat sy doen! Hier’s ’n grênd...
View Article#PizzaKahn: Songedroogde tamaties, fetakaas en avokado pizza
Ons ken Kahn Morbee as die hoofsanger van The Parlotones, en hy was ook die afrigter van die span wat die eerste seisoen van The Voice SA gewen het. Talentvol met ’n stem wat vir niks skrik nie. Hoe...
View Article4 resepte met hoenderborsies
Maak ’n gewone hoenderborsie smullekker met ʼn sous of vulsel. Hoenderborsies met chorizo en bone ʼn Konkoksie van bestanddele wat perfek by mekaar pas. FOTO Micky Hoyle Ontbeende hoenderborsies met...
View ArticleTradisionele Paasgeregte
Lamskenkel, snoek en broodpoeding! Hoe dan anders? Dis mos Paasfees, en in Suid-Afrika vier ons dit ook om die tafel. Spyskaart genoeg vir 6 porsies Voorgereg • Gerookte snoektert Om te drink Chenin...
View ArticleSjokolade-doughnuts met nougat-vulsel
Spesiaal vir sjokoliste. Baie ryk, maar o, so lekker! genoeg vir 20 • 1 x basiese doughnut-deeg, klaar gerys • 750 ml sonneblomolie • 100 g nougat, in stukke gebreek • 240 g melksjokolade, in blokkies...
View Article’n Warm looppoeding vir winterkuiers
Dis ’n poeding wat almal wil voorsit om hul gaste te beïndruk. (6 porsies) 140 g 70%-donkersjokolade, grofgekap 140 g ongesoute botter 3 eiers 3 eiergele 85 g strooisuiker 45 g meel Voorverhit die...
View ArticleLekker groenboontjie-bredie
4 porsies • 45 ml olyfolie • 800 g lamsnek • 1 ui, fyngekap • 2 knoffelhuisies, fyngekap • 1 blik (410 g) gekapte tamaties • 5 ml gemengde droë kruie • 1 kg bevrore groenbone • sout en varsgemaalde...
View ArticleSmullekker pannekoek vir Winter
Vir my kom niks by pannekoek met kaneel-en-suiker nie. lewer sowat 10 pannekoeke • 240 g (430 ml) koekmeel • 10 ml bakpoeier • 2 ml sout • 2 eiers • 250 ml melk • 250 ml water • 12,5 ml suurlemoensap...
View ArticleOu-gunsteling: Hertzoggies
Dit bly ’n ou-gunsteling! (sowat 16 blokkies) Kors • 250 g (445 ml) koekmeel • 10 ml bakpoeier • knippie sout • 125 g (135 ml) botter • 25 g (30 ml) strooisuiker • 3 eiergele 15 ml water Bolaag • 1...
View ArticlePeermalvapoeding
Malvapoeding is sekerlik een van ons gewildste poedings. Voeg geblikte pere by en verander dit in ’n heeltemal nuwe lekkerny. genoeg vir 4 – 6 • 13 g (15 ml) botter • 100 g (125 ml) suiker • 1 eier,...
View ArticleBruinbredie met lam, uie en aartappels
’n Behoorlike bruinbredie bestaan net uit vleis en aartappels.Omdat jy lamsteaks gebruik, is die bredie nie so vetterig nie. Dis ook maklik, want alles gebeur in die oond. genoeg vir 4 • sowat 60 ml...
View ArticleSpaanse wors (chorizo) met swart olywe
Chorizo is propvol geur, en jy kan al die verskillende geure in dié sous proe. – 60 ml olyfolie – 250 g Spaanse worse (chorizo), in skywe gesny – 400 g klein rosa-tamaties, gehalveer – 250 ml room –...
View Article