Peermalvapoeding
Malvapoeding is sekerlik een van ons gewildste poedings. Voeg geblikte pere by en verander dit in ’n heeltemal nuwe lekkerny. genoeg vir 4 – 6 • 13 g (15 ml) botter • 100 g (125 ml) suiker • 1 eier,...
View ArticleBruinbredie met lam, uie en aartappels
’n Behoorlike bruinbredie bestaan net uit vleis en aartappels.Omdat jy lamsteaks gebruik, is die bredie nie so vetterig nie. Dis ook maklik, want alles gebeur in die oond. genoeg vir 4 • sowat 60 ml...
View ArticleSpaanse wors (chorizo) met swart olywe
Chorizo is propvol geur, en jy kan al die verskillende geure in dié sous proe. – 60 ml olyfolie – 250 g Spaanse worse (chorizo), in skywe gesny – 400 g klein rosa-tamaties, gehalveer – 250 ml room –...
View ArticleHeerlike sjokolade-haselneuttert
Vir my is sjokolade en neute ’n wenkombinasie. Die tert is so ryk, jy kan gewoonlik net ’n klein stukkie op ’n slag eet. Genoeg vir 8 – 10 – 200 g sjokoladekoekies (Romany Creams) – 60 ml gesmelte...
View ArticlePrego-broodrolletjies
’n Lekker maaltyd terwyl jy rugby op TV kyk. Die steakrolletjies word met ’n geurige tamatiesous geëet. Jy kan die tamatie-peri-peri-sous ook saam met hoender eet. Tamatie-peri-peri-sous genoeg vir 600...
View ArticleMelktert-pasteie
Dis soos die naam sê ’n kombinasie van melktert en pastei. En hoekom nie? Dit smaak heerlik. Skep net lekker baie vulsel in die pastei. Ek het ’n kleinbordjie gebruik om die pasteideeg uit te sny – die...
View ArticleIs dit Marmite of Bovril?
Om ’n eetkamertafel is daar vier onderwerpe wat jy gewoonlik vermy: politiek, geld, rugby en geloof. Maar een vraag kan net so ’n debat ontlok: Is jy ’n Marmite-mens of ’n Bovril-mens? Kyk, jy is óf...
View ArticleHoenderkerrie-pot
6 porsies • 15 ml sonneblomolie • 15 ml botter • 9 hoenderdye (met vel) • 2 uie, in ringe gesny • 3 knoffelhuisies, grofgekap • 5 kardemomsade • 1 stuk pypkaneel • 1 lourierblaar • 5 ml fyn gemmer • 1...
View ArticlePampoenkoekies met stroop
Hierdie stroopsoet lekkerny sal enige maaltyd opkikker. En met elke hap word jy teruggeneem na winters by Ouma en Oupa en ’n kombuis gevul met die lekkerste geure. sowat 20 koekies • 500 ml gaar...
View ArticleKoue frikkadelle met kerriesous
Christel Lourens maak dié resep al 30 jaar, veral vir groot gesellighede. Ideaal op baie warm dae. genoeg vir 38 frikkadelle Frikkadelle • 2 snye witbrood • 5 ml fyn gemmer • 5 ml borrie • 5 ml fyn...
View Article