Quantcast
Channel: Barbara Joubert – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 67

In jou nuutste SARIE KOS: Toor met rooibos

$
0
0

Onthaal met rooibos vanaf jou voorgereg tot jou nagereg. Smul aan tamatiesop gerook met rooibos. Proe die Griekse geure van baklava met rooibosstroop en lek jou lippe af vir vele meer.

“Ek is passievol oor ons onthou-kos,” skryf SARIE KOS se redakteur, Barbara Joubert.

SARIE KOS Okt Nov 2016

5 redes waarom rooibos goed is vir jou

1. Rooibos kan moontlik sekere gene aanskakel wat help om kankerselle af te breek.

2. Ses koppies rooibostee (deur die dag) kan help om jou hart gesond te hou.

3. Rooibos verminder die produksie van kortisol, die sogenaamde streshormoon. En dus ook die vernietigende uitwerking van stres op die liggaam.

4. Rooibos voorkom die oormatige indringing van vetweefsel in die lewer – ’n potensieel ernstige toestand.

5. Dit help om allergieë te verlig deur die produksie van ’n ensiem (sitochroom P450) aan te wakker wat allergene help metaboliseer.

mood tee lees nou blocks

FOTO Unsplash

Kyk hoe maak Suzelle DIY en Evita Bezuidenhout rooibosbeskuit:

Lees nou

Inspirasiekos met SARIE se mozzarella-resepte

Só lyk die nuwe klassieke wit hemp

FOTO: Só lyk Behati en Adam se baba

The post In jou nuutste SARIE KOS: Toor met rooibos appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 67