Quantcast
Channel: Barbara Joubert – SARIE
Viewing all articles
Browse latest Browse all 67

Kies ’n kerrie vir die koue dae

$
0
0

Winter is behoorlik hier, en wat is nou lekkerder as ’n warm bord kerrie? Of dit nou ’n lamskenkelkerrie, hoenderkerrie-pot of ’n jaffel gevul met kerriemaalvleis is – beter as dít sal jy nie kry nie. 

Verdryf die koue met ’n vuurtjie in die kaggel en ’n pot kerrie op die stoof. Die meeste van ons het met kerrie groot geword. Of dit nou maalvleiskerrie in ’n vetkoek is of ’n regte Maleise kerrie – dit bly maar die gereg vir die winter.

Moenie onnodig koud kry nie! Eet jouself warm met dié heerlike resepte.

Kerrie-jaffel

Foto deur Micky Hoyle  SARIE KOS DES 2012/JAN 2013

FOTO Micky Hoyle
SARIE KOS DES 2012/JAN 2013

Karoo-lamskenkelkerrie met geelrys en rosyne

Foto's deur Mickey Hoyle

FOTO Mickey Hoyle

Hoenderkerrie-pot

FOTO: Micky Hoyle

FOTO Micky Hoyle

 

Lees nou

Het jy dít geweet van saffraan, truffel-olie, kaviaar, wasabi?

5 dinge wat jy van vark moet weet + die lekkerste ribbetjies

Hoenderpastei met Barbara & Victor Matfield

The post Kies ’n kerrie vir die koue dae appeared first on SARIE.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 67